Henco en Leandra
KINDERS &
METGESELLE
Jammer, metgeselle en kinders slegs per uitnodiging.
KONTANTKROEG
Drankies kan gekoop word by die kroeg. Kaartfasiliteite beskikbaar.
DRAG
Semi-formeel. Geen denims asseblief. Onthou, die Bokveld raak koud!
GESKENK
WENK
Ons huisie is klaar getooi, so nou spaar ons om te reis na êrens vêr en mooi.
SIEN ONS JOU DAAR?
RSVP asseblief deur die onderstaande vorm in te vul voor 16 Junie 2022.
Akkommodasie
KALEO GASTEPLAAS
stay@kaleomanor.co.za
Al die akkommodasie wys “uitgeboek” aanlyn, sodat gaste van buite nie kan bespreek nie. Bespreek asseblief direk deur ‘n epos te stuur. Kamp sal nie aanbeveel word nie- dit raak baie koud.
BOPLAAS GUESTHOUSE (27-km)
info@boplaas1743.co.za
076 141 2720
BON FORELLE (26-km)
bonforelle@gmail.com
Bekostigbare selfsorg eenhede in Prince Alfred Hamlet
RIVERSIDE LODGE (36-km)
riverside.ceres1@gmail.com
023 316 1653
083 233 2730
Mooi oomblikke
Deel asseblief elke mooi oomblik van ons groot dag met ons, deur die hashtag #diehougaards2022 op sosiale media te gebruik of die fotos vir ons te epos of WeTransfer na leandra-mouton@live.com.




Kontakpersone op dag van troue
HENCO
083 391 9771
SYBRAND | PA VAN BRUID
084 583 1858
FRANCOIS | PA VAN BRUIDEGOM
083 321 6868